Sunday, March 18, 2007



Nats se clevage (ag ek bedoel lunch saam met Nats).

(Toemaar, dis fried noodles, nie wurms nie.)

2 comments:

Anonymous said...

Hi daar
Ek het al die fotos van julle vir jou Ma en Pas geprint. Laat dit goed gaan met julle.

Liefde
Klein Jeanetta

Anonymous said...

Hi
Het nou net met jou ma gepraat sy se hulle paspoorte is reg, hulle ky die 2 Julie hulle vliegtuig kaartjies. Jou Ma se sy verlang baie en is lief vir julle.

Jeanetta