Monday, May 21, 2007

Trio Beach Kiosk

Die Kiosk is op die 3de verdieping, so mens het ' mooi view van daar bo af. Net jammer hierdie 2 mense se koppe was in die pad toe die foto geneem is....

1 comment:

Erin said...

allo! is julle nog in HK?